28 Yster Street, Polokwane
Tel: 015 293 0105

User login

Are you Bok for a Braai Weekend – resepte soos gesien op Die Groot Ontbyt!

Summary

Yield
Servings
Prep time
2 hours, 30 minutes
Cooking time
45 minutes
Total time
3 hours, 15 minutes

Description

Hierdie resep is deel van die Crown National “Are You Bok for a Braai Weekend” promosie. Hoekom net op Braaidag braai – maak hierdie jaar ‘n naweek daarvan saam met Crown National!

Stetson burgers, Ouma’s boerewors, Six Gun Grill braai speserye, Meisterclub marinades en Jimmy’s Steakhouse sous beskikbaar by slaghuise en uitgesoekte supermarkte landwyd.

Hierdie maand kan jy boonop die wenner van ‘n Weber gas braai wees – kyk uit vir kompetisie besonderhede beskikbaar in deelnemende winkels.

Lamsribbetjie op ‘n stokkie met Jimmy’s Steakhouse Sous

 

Ingredients

1 kg
Ontbeende Lamsrib
200 ml
Jimmy's Steak Sous
10
Staal Kebab Stokkies
20 ml
Suurlemoensap
5 ml
Vars Origanum

Instructions

Sny die ontbeende lamsrib in repies
Marineer met Jimmy’s steakhouse sauce en sap van ‘n halwe suurlemoen (opsioneel) vir omtrent 2 ure en maak die bak toe met kleefplastiek.
Steek die metaal kebab stokkies deur die ribbetjies (hul steek makliker deur), en plaas die kebabs op die kole wanneer die vuur reg is.
Bedruip deurentyd met die oortollige marinade.
Braai tot die vleis lekker bros is.
Bedien met vars oreganum bo-oor gestrooi, en saam met bygeregte van u keuse.